Ethan Embry

Ethan Embry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ethan Philan Randall
Geboorte 13 Junie 1978 (1978-06-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en kinematograaf
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ethan Embry (gebore 13 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All I Want for Christmas (1991), Empire Records (1995), Can't Hardly Wait (1998), en Sweet Home Alabama (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy